Sutherland: Koop NOU om uit te verhuur!!!
Hierdie 5 slaapkamer huis is meer as net 'n gesinshuis, daar is genoeg spasie vir 4 groot gesinne om bymekaar te kom. Alles onder een dak vir Kersfees, alle vakansiedae, paasnaweke. Vriende kom kyk sneeu, almal is welkom!!
Die mooi en netjiese kombuis met ingeboude stoof, groot tafel vir kaart speel en soetwyn drink.
Die braaiplek is ruim met 'n pooltafel vir die kinders. (darts word gespeel) Die kaggel in die sitkamer is vir die ouma wat wil tennis kyk terwyl die kinders om haar speel.
Al die groot ruim kamers het ingeboude kaste.
Die idiale geleentheid om te koop voor al die 100de gaste Sutherland inkom!!
Daar is nie 'n beter tyd as nou nie, die Windlaaiers en ander ontwikkelaars is tans besig om Sutherland in te stroom. Jy kan hierdie huis vinnig af betaal!!
Groot erf van 1141!!!!!!!
Dubbele garage!
Alle meubels in die huis is nie te koop nie. Sekere erf meubles word uitgehaal. Lys sal voorsien word sodra koper vra.

Features
Pets Allowed
Yes
Interior
Bedrooms
5
Bathrooms
1.5
Kitchen
Yes
Reception Rooms
2
Furnished
Yes
Exterior
Garages
2
Security
Yes
Parkings
8
Pool
No
Scenery/Views
Yes
Sizes
Floor Size
490m²
Land Size
1,141m²
Extras
24 Hour Access; Above Road; Bath; Accommodation; Bath, Toilet and Basin; Carpets; Country Style; Double Bed; Fan; Fenced; Oven & Hob; Mountain; Double Parking
STREET MAP
STREET VIEW
Sutherland in the news
AGRISELL AUCTIONS
Need a specialist to auction your assets? First Auction to be held at 11:00 AM on 24 February 2018 at Lord Charles Hotel, Somerset WestGet Email Alerts
Sign-up and receive Property Email Alerts of Freeholds for sale in None, 1928.