Vakansiehuis in Pearly Beach.
Hierdie praktiese vakansiehuis het so pas op die mark gekom, in die vakansiedorp, Pearly Beach.
Kom bly in die Kusdorp, vang vis of geniet die pragtige strande.
Dubbelverdieping woning met 3 slaapkamers en 1.5 badkamers met ingangsportaal op die onderste vloer.
Bo vind jy die oopplan kombuis, eetkamer en groot onthaalarea met binnebraai. Gaste toilet.
Suidelike dek bied pragtige see uitsig en die Noordelike dek kyk uit oor die blou berge.
Sonkragstelsel en ten volle omhein met elektrisiteits beveiliging.
Verhitte swembad vir die warm dae.
Groot dubbel moterhuis met aparte dubbel onderdak parkering.
Outomatiese hek met alarmstelsel by die huis.
Indien u parkering soek vir die Beach buggy, u boot en moterfietse is hier voldoende daarvan.
Skakel asb agent vir besigtiging.

Features
Pets Allowed
Yes
Interior
Bedrooms
3
Bathrooms
1.5
Kitchen
Yes
Reception Rooms
2
Furnished
No
Exterior
Garages
2
Security
Yes
Parkings
6
Pool
Yes
Scenery/Views
Yes
Sizes
Land Size
972m²
Pearly Beach in the news
AGRISELL AUCTIONS
Need a specialist to auction your assets? First Auction to be held at 11:00 AM on 24 February 2018 at Lord Charles Hotel, Somerset WestGet Email Alerts
Sign-up and receive Property Email Alerts of Houses for sale in None, 348.