Agrisell Logo +27 21 887 0468
You are here: Agrisell / Agricultural / For Sale / Sutherland / Sutherland Rural / Farm / 1,151Ha Farm For Sale in Sutherland Rural

R4,211,000 | 1,151Ha Farm For Sale in Sutherland Rural

SHOWING LISTING 1 OF 1
GET EMAIL
ALERTS
0
VIEW MY
FAVOURITES
GALLERY

Sutherland: Plaas in Roggeveld! Stilte, Rus en Vrede!!!

Plaas is geleë in die Roggeveld, 20 km vanaf Sutherland op die Calvinia pad wat tans geteer word. 15 km van die pad is reeds geteer. Hoër reenval as ander dele.

Die plaas het 2 gronddamme: een is naby die huis met ‘n mooi uitsig oor die huis, klipkrale windpomp en sement dam. Ander gronddam word as veesuiping in die veld gebruik.
Daar is 3 boorgate naby die huis. Boorgat met windpomp met tenk voorsien die huis met water, (54) meter diep. Boorgat naaste aan die huis is 31m diep. Boorgat by die pan is 19m diep wat sterk water het met ‘n son pomp en goeie sement dam vir veesuiping. In reën seisoene dien pan ook vir veesuipings. Tuin/Lande kan weer gevestig word. Standhoudende fontein wat deur die droogte steeds water voorsien het.

Ongelooflike mooi klipbanke/plat klippe wat gebruik word vir bouwerk. Mense ry ver om hierdie besonderse klip te gebruik.


Die besonderse kliphuis wat in 1916 gebou is, skep 'n outydse gevoel met die mooi Oregon pine vloere, mooi Oregon pine plafonne en dit alles word bekoor met 'n soliede solder.
3 Netjiese kamers, groot Badkamer met ‘n stort, oop sitkamer en eetkamer met ingeboude braai,ingangsportaal, kombuis met agterdeur en oudtydse spens(Vertrek is natuurlik koel).
Groot groente tuin naby die huis wat weer gevestig moet word.
Staal stoor van 40m2 wat jaarliks nog gebruik word vir skaapskeer.
Buitebraai by agterdeur.

Sneeuneerslag met sneeutye op jou voorstoep of geniet die sterre op oopgetrekte aande.

Hierdie prys is sonder BTW as 'n lopende saak.

Features

0
Zoning
Agricultural
Title
Freehold
Interior
Floor Loading Cap.
18.00 Tn/m²
Power (3 Phase)
Yes
Power (Amps)
220
Exterior
Security
Yes
Sizes
Floor Size
150m²
Land Size
1,151Ha
STREET MAP
STREET VIEW
-32.4100977, 20.670528
1
Get Email Alerts

Sign-up and receive Property Email Alerts of Farms for sale in None, 1928.

I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy
Disclaimer:  While every effort will be made to ensure that the information contained within the Agrisell website is accurate and up to date, Agrisell makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.
Sign-up for our newsletter
Sign-up for Agrisell's informative monthly newsletter with the latest industry news.