GALLERY
R1,300,000
6 Piet Retief, Sutherland, Sutherland
Monthly Bond Repayment R14,088.19
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Change Assumptions
Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs | Currency Converter
CORNA VAN DEVENTERTrek in, ontspan, trek toe!
Stewige Italiaanse geboude "lady" is gereed om jou te ontvang in die Karoo. Ideaal vir wegbreek uit die stad! Om alles toe te trek om net weer te kom rus.
Alarm stelsel, veiligheids deure en diefwering is alles in plek. Die tuin is self onderhoudend en het min aandag nodig.
3 kamers, hoofslaapkamer het baie netjiese ingeboude kaste in.
Die kombuis veras jou met 'n Rayburn stoof vir Sutherland se koue dae. Die sitkamer met die unieke Italiaanse ronde vensters is gebou om ten volle son te verkry op die regte tye. Mooi netjiese kosyne! Vloere het tans matte op met houtvloere onder.
Netjiese Wendy huis vir pakplek.
Veilige toegesluite garage met motor afdak langs aan.
Kom geniet die Karoo!

Features
3
1
1
Pets Allowed
Yes
Interior
Bedrooms
3
Bathrooms
Yes
Kitchen
Yes
Reception Rooms
2
Furnished
No
Exterior
Garages
Yes
Security
Yes
Parkings
4
Pool
No
Sizes
Land Size
798m²
Extras
Alarm System; Bath, Toilet and Basin; Carpets; Burglar Bars; Carport; Built in Wardrobes; Wendy House
STREET MAP
STREET VIEW
Your Search Results
Get Email Alerts
Sign-up and receive Property Email Alerts of Houses for sale in None, 1928.